Henry Pinkham - Vertaling, proeflees en redigering. Enkele bladsy met kontakbesonderhede.
Samuel Murray - Vertaal- en proefleesdienste in en tussen Afrikaans en Engels. Tweetalige werf met dienste, portefeulje en artikels oor vertaling.
Sandra Nortje - Vertaling van Nederlands na Engels, en tussen Engels en Afrikaans, in die mediese en farmaseutiese bedryf. Vryskutter van Onrusrivier, Suid-Afrika.
Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut - Vertaalvereniging met betaallidskap. Veeltalige werf met registrasie- en akkreditasie-inligting, asook 'n vryskutregister.
Traduguide - Gids vir vertalers en agentskappe met soekfunksies, databasis en werksadvertensies.
Help build the largest human-edited
directory on the web.